Arendsig Akademie

Turnitin en plagiaat

Die geneidgheid van studente om akademies oneerlik te wees en om plagiaat te pleeg, noodsaak universiteite om tegnologiese hulpmiddels soos Turnitin te gebruik om oneerlikheid en plagiaat hok te slaan.

Alhoewel Turnitin doeltreffend gebruik kan word om soortgelyke terugveor op werksopdragte te identifiseer sodat studente voor die stok te kry wat ander se werk as hul eie voorhou, is hierdie…

View On WordPress

Posted 2 weeks ago

Kos om te vermy

Kos om te vermy

Ek het die afgelope paar dae hewig gesukkel met opgeblaasdheid, daarom is ek besig om ‘n lys te maak van kos wat ek moet vermy. Die lys sal mettertyd aangevul word tot ek ‘n aanlynplek het waar ek vinnig kan loer wat om nie weer te eet nie.

  1. Two-minute noodles – (erge maagpyn en sooibrand twee ure later en vier ure later nog nie verlig nie)

View On WordPress

Posted 17 weeks ago

Ons Schnauzerkindertjies

BB, ons eerste Miniatuur Schnauzertjie, het in 2010 ons lewens kom verryk. Ek het ver gery om haar te gaan koop, want sy is in ‘n klein dorpie in Mpumalanga gebore – Piet Retief. Sy het haar plaasmeisieskoentjies egter vinnig uitgeskop.

BB, kort vir Bederfde Brak, is vreeslik bederf. Sy het saam met ons onder die komberse op die bed geslaap. En oral heen saam met ons gery. Uitgestrek. Op my…

View On WordPress

Posted 17 weeks ago

Nevan ons blouoog hondekind

Nevan ons blouoog hondekind

Oor twee maande is Nevan, ons Siberiese Husky, reeds 12 jaar deel van die gesin. Ons het daardie tyd so pas van Welkom na Roodepoort getrek, Anja was lankal uit die huis, Marnus is universiteit toe, manlief het ver gewerk, ek het moes (weer) by ‘n nuwe skool begin. En ek het besluit dat ek ‘n beskermer nodig het.

Ons vorige beskermer is pas dood, maar hy en sy voorgangers was te beskermend. Ons…

View On WordPress

Posted 17 weeks ago

Nevan se wunderlust is nog nie verby nie

Nou die dag skryf ek oor my Nevan (Husky) se wunderlust wat verby is, net om vandag daaraan herinner te word dat dit glad nie die geval is nie. Hy het net nog nie weer ‘n kans gekry nie!

Screenshot 2018-11-23 at 14.33.36.png

So kom die tuinier vanoggend hoor of hy die kruiwa kan leen om die buurman se grond in te ry. En toe hy dit terugbring, los ek die groot hek oop, sê hy kan sommer gou bêre, ek staan by die vier Schnauzers en kyk…

View On WordPress

Posted 17 weeks ago

Om ja te sê is altyd 'n keuse

Om ja te sê is altyd ‘n keuse

Sukkel jy ook om soms “Nee” te sê? Ek sukkel om nee te sê as ‘n verhouding vir my belangrik is. En daarom spandeer ek dikwels gesinstyd om ander te help. Die probleem is egter dat “Ja” ‘n keuse is wat nie net my eie lewe beïnvloed nie, maar ook dié van die mense om my. My man moet byvoorbeeld dikwels terug staan omdat ek “Ja” gesê het om iemand anders in ons tyd te help.

Vanoggend het die preek…

View On WordPress

Posted 17 weeks ago

Grace se piesangbrood

Naweke by die rivier is salig. As ons nie broodpanne hier het nie, gebruik ons sommer ‘n vierkantige koekpan. Grace het haar resep aangepas om vinnig en maklik in my Thermomix te maak.

Screenshot 2018-11-23 at 14.29.03.png

Bestanddele

  • 115 gram botter
  • 250 gram suiker
  • 260 gram bruismeel
  • 2 teelepels bakpoeier
  • knippie sout
  • 2 eiers
  • 6 piesangs
  • vanielje geursel

IMG_1738.JPG

Metode

  • Smeer die broodpan
  • Voorverhit oond 180 grade Celsius
  • Voeg suiker en…

View On WordPress

Posted 17 weeks ago

Smullekker sjokoladekoek - Thermomix

Smullekker sjokoladekoek – Thermomix

Ek het die sjokoladekoekresep in die Thermomix Basic Cookbook aangepas en dit is heerlik. Supersag, smelt in die mond koek met ‘n boonste lagie wat effens krakerig is en in mens se mond smelt! Die koek het geen versiering nodig nie, dit gee eerder die idee van brownies, my seun se gunsteling gebak.

Screenshot 2018-11-23 at 14.27.10.png

Bestanddele

  • 140 gram ongesoute botter, in stukkies gesny
  • knippie sout
  • 170 gram suiker
  • 6 eiers,…

View On WordPress

Posted 17 weeks ago

Vars appelsap - Thermomix

Vars appelsap – Thermomix

Manlief vra toe of ek nie appelsap kan maak nie, dus volg ek sus Janet se raad en Google. Net om te lees dat dit so moeilik is dat mens liewer die sap gaan koop. Dit is nie waar nie. Ek het ‘n paar resepte gemeng en aangepas en die eerste probeerslag was hemels. 

Bestanddele

  • 6 appels, verwyder stronk, sny in stukke
  • 800g water
  • 100g suiker
  • 2 eetlepels suurlemoensap (ek het tuisgemaaktes gebruik)
  • ge…

View On WordPress

Posted 17 weeks ago

Pnnekoek - Thermomix

Pnnekoek – Thermomix

‘n Smullekker happie vir Sondagaande. Dié wat nie opgeëet word nie, dien die volgende oggend as smulhappies in kosblikke. 

Pannekoek (Crêpes, The Basic Cook Book, bladsy 48)

(Genoeg vir 10 pannekoeke)

Bestanddele

  • 50g botter
  • 250g koekmeel
  • 500g melk
  • 200g water
  • 4 eiers
  • knippie sout

Metode

  1. Plaas botter in die TM-beker
  2. Smelt 2 minute teen 70 grade, spoed 2
  3. Maak seker skaal word na 0.00 gestel en…

View On WordPress

Posted 17 weeks ago
 
Arendsig Akademie

Professional Development of Teachers