Missie

Arendsig Akademie CC poog om seker te maak dat alle onderwysers toegang tot professionele ontwikkelingsaktiwiteite kan verkry, daarom word die kursusse aanlyn in 'n leeromgewing vir onderwysers aangebied. Die aktiwiteite is dan ook op beleid rondom die deurlopende professionele ontwikkeling van onderwysers ontwerp en ontwikkel om seker te maak dat onderwysers terselfdertyd aan onderwysbeleid blootgestel word.

Visie

My visie is om 'n beskeie bydrae te maak tot die ontwikkeling van selfgerigte onderwysers wat met kollegas saam kan werk om 'n reuse verskil in die praktyk te maak. 

Strategie

Leer is 'n spansport! Verskeie strategieĆ« word ingespan om te verseker dat elke onderwyser wat aan die kursusse deelneem, dit, wat hulle geleer het, in die praktyk kan gaan toepas.

Fasiliteerder

Dr Christa van Staden (Kliek vir CV)